Surfer Kids Clip Art
Opvoedkundige Hulpmiddels

Kwaliteit Opvoedkundige Illustrasies
en Hulpmiddels
Blog Ontwerp en Ontwikkeling
Blog Onderhoud

Surfer Kids Clip Art
Educational
Resources

Quality Educational Illustrations
and Resources
Blog Design and Development
Blog Maintenance

Visualiseer kwaliteit onderwys hulpmiddels
Imagine quality educational resources

Surfer Kids Clip Art is ‘n eenstop aanlyn winkel vir onderwysers op soek na hoë kwaliteit illustrasies, blog ontwerp en blog onderhoud. Hier kan jy ‘n verskeidenheid onderwys materiaal, ontwerp en aanlyn tegniese hulp kry om jou leermateriaal te ondersteun. Ons gee nie net vir jou die beste kwaliteit nie, maar ook die vriendelikste Terme van Gebruik.

Surfer Kids Clip Art is a hub to educators for quality educational resources like clip art, illustrations, blog design and blog maintenance. It’s a place where you can find a variety of educational material, design and online technical assistance to enhance your learning material.  Not only do we pride ourselves in quality products but also the most user-friendly Terms of Use.

WAT ONS DOEN/WHAT WE DO

Illustrasies /
Clip Art

Ons verskaf vir u illustrasies om te gebruik in stories, PowerPoint skyfies, aktiwiteit bladsye ens. Alles om u onderrig ondervinding op te kikker!
We provide you with illustrations to use in stories, PowerPoint slides, activities sheets etc. All to spice up your educating experience!

Hulp & Bystand /
Help & Assistance

Kort u hulp met ons produkte? Het u ‘n spesifieke versoek? Ons is hier vir jou! Kontak ons vandag.
Need help with our products? Do you have a specific request? We are here for you. Contact us today.

Nuus & Gebeure /
Blog & Events

Ons help jou met die ontwikkeling van jou eie unieke blog. Ons help van begin tot einde. Van binne na buite en dit alles saam met een, ervare span.
We are here to help you develop your own unique blog. We assist from beginning to end. Inside and out, all with one convenient, experienced team.

Blog Onderhoud /
Blog Maintenance

Wanneer jou blog aan die gang is en jy het duisende volgelinge, help ons jou om jou aanlyn teenwoordigheid op datum te hou.
Once your blog is up and running and you have thousands of followers, we will help you to maintain an up to date online presence.

Onlangse Top Verkopers/Recent Top Sellers

VERNIET/FREEBIES

Terme en Voorwaardes/Terms and Conditions

Ons spandeer ure en dae om vir u hierdie hoe kwaliteit produkte te verskaf, daarom word kopiereg voorbehou. Lees asseblief die terme van gebruik voor u voortgaan.
We spend hours and days to perfect our high-quality products for you to use, therefore the copyright is reserved. Please read our terms of use before proceeding.

ONTMOET DIE SPAN/MEET THE TEAM

Hello daar!

Ons is ‘n “pa-en-dogter” span wat vanaf 2 verskillende provinsies werk om onderwys materiaal te skep wat reg oor die waters kan strek. Ek (Nika Pieterse) is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres, ‘n vrou vir ‘n liefdevolle man en ‘n hondjie mamma. Ek het ervaring van graad R tot graad 3, maar het al die meeste tyd in my graad 3 klas spandeer.

My pa (Pieter Els) is ‘n geliefde man, ‘n wonderlike pa vir ‘n kunsinnige dogter en sportiewe seun, ywerig om ‘n oupa te word, ‘n eienaar van 4 yorkies! Hy het baie van sy loopbaan spandeer aan die ontwerp, ontwikkeling en fasiliteering van leer materiaal vir volwasse onderrig. In die veld was hy ook assesseerder en navorser.

Sy ervaring gekombineerd met myne bring vir jou pragtige, onderwys hulpmiddels en kreatiewe ontwerpe om te gebruik in u klaskamer en onderrig.

Of jy nou aanlyn klas gee, jou kinders “homeschool”, by ‘n privaat of publieke skool werk, ons het als wat jy nodig het om onderrig pret te maak. Ons illustrasies is perfek om aktiwiteite, PowerPoint skyfies, Smartboard aanbiedinge, blogs, webstuistes en nog meer, op te kikker.

Pieter Els & Nika Pieterse

Well hello!

We are a father, daughter design team that works from different provinces to create content that stretches to all corners, over the great seas. I (Nika Pieterse) am a qualified elementary school teacher, a wife and dog mom. I have experience in grades K to 2, but I’ve spent most of my time in my 3rd-grade classroom.

My father (Pieter Els) is a loving husband, awesome dad to an artistic daughter and sporty son, an (too) eager to be grandfather and owner of 4 Yorkies! He is a qualified graphic designer with 30 years of experience. He spent 15 of those years designing and working in adult education as a facilitator, learning material developer, learning aid designer, assessor and researcher.

His experience and skills combined with mine give you beautiful, educational and creative designs to use in your classroom/learning/teaching experience.

NUUS VAN DIE BLOG/NEWS FROM OUR BLOG

VOORBEELDE/EXAMPLES

Bly op Datum. Skryf in vir ons Nuusbrief!

WANT TO STAY UP TO DATE? SUBSCRIBE TO OUR NEWSLETTER!

VIND ONS HIER/FIND US HERE